Lyk Goed: Die Lui Gids vir n Beter Lyf Jan Van Rensburg

ISBN:

Published: July 19th 2011

ebook


Description

Lyk Goed: Die Lui Gids vir n Beter Lyf  by  Jan Van Rensburg

Lyk Goed: Die Lui Gids vir n Beter Lyf by Jan Van Rensburg
July 19th 2011 | ebook | PDF, EPUB, FB2, DjVu, AUDIO, mp3, RTF | | ISBN: | 6.17 Mb

In hierdie baie ongewone publikasie, analiseer en verduidelik Jan van Rensburg die kuns om jou liggaam te omvorm en op jou beste te lyk vanuit ’n lui perspektief - met die klem op minder moeite en persoonlike opoffering maar terselfdertyd metMoreIn hierdie baie ongewone publikasie, analiseer en verduidelik Jan van Rensburg die kuns om jou liggaam te omvorm en op jou beste te lyk vanuit ’n lui perspektief - met die klem op minder moeite en persoonlike opoffering maar terselfdertyd met volhoubare sukses.Hierdie werk is die resultaat van 30 jaar se navorsing, eksperimentele toetsing en evaluering van omtrent elke denkbare dieet- en oefenfilosofie.

Dit bevraagteken ’n hele klompie geykte gesondheidswaarhede van ons tyd.’n Kombinasie van uit-die-boks denke en ’n tong-in-die-kies benadering gee jou ’n baie vars beskouing van hierdie uiters omstrede onderwerp - verwag dus ’n hele paar verrassende insigte, gesien vanuit ’n ietwat anderse hoek.JVR, ’n 53-jarige professionele ingenieur en IT-spesialis, is ook die skepper en ontwikkelaar van BodyByte Nutrition & Fitness Organizer, die internasionaal erkende en hoogaangeskrewe rekenaarprogram wat tans wêreldwyd deur duisende mense gebruik word - privaat en professioneel.

Bekend as die mees kragtige en gebruikersvriendelike sagtewareproduk van sy soort, word BodyByte ook deur ’n groeiende aantal universiteite, skole en ander opleidingsinstellings ingespan.Ons het almal die inherente begeerte na ’n lyf wat goed lyk.

Hierdie boek ontsluit die werklike geheime op ’n maklik verstaanbare en logiese manier. Ervaar die voordele van ‘n verbeterde liggaamsvorm, verbeterde gesondheid en nuwe lewenslus. Met minder moeite en swaarkry maar met volhoubare sukses.

Gedoen op die slim en makliker manier in plaas van die harde manier!



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Lyk Goed: Die Lui Gids vir n Beter Lyf":


stamboulis.eu

©2012-2015 | DMCA | Contact us